Bel & Bank
Data- & stembundels
Voorafbetaalde bundels, gereed wanneer jy dit nodig het.
Data wat nie verval nie
Koop een keer. Gebruik wanneer jy wil. Geen vervaldatum.
WhatsApp-bundels
- 250MBgeldig vir 12 uur
- R6
- 1GBgeldig vir 3 dae
- R19
- 7GBgeldig vir 30 dae
- R69
- 10GBgeldig vir 30 dae
- R99
30-dae-bundels
- 10GB30 dae
- R199
- 25GB30 dae
- R329
- 100GB30 dae
- R799
Dag & nag WhatsApp
Nag: 00:00–05:00
- 500MB Dag + 500MB Nag
- R8
- 1GB Dag + 1GB Nag
- R12
- 1.5GB Dag + 1.5GB Nag
- R15
- 2GB Dag + 3GB Nag
- R19
Stemtariewe
- 40 min.enige netwerk
- R20
- 50 min.enige netwerk
- R29
Nog baie meer beskikbaar in die Seyn-toep, SeynLite Web-toep of skakel *136#
Seyn-kliëntediens op WhatsApp — 24/7063 901 0000RICA is verpligtend / Bemarking is ’n aparte keuse / POPIA geld
Aansluitgids
Jy kan self
Begin jou Rica
Skandeer die QR-kode met jou kamera, of besoek rica.seyn.co.za in jou blaaier om te begin.

RICA jou SIM
Volg die eenvoudige stappe om jou RICA te voltooi.
Toets of jou foon 'n eSim vat
Bel *#06#
As jy 'n EID-Kode het, kan jou foon 'n eSim vat.
As jy nie 'n EID-Kode het nie, sal ons vir jou 'n fisiese sim kaart pos.
Voltooi asseblief die onderstaande vorm:
Laai die Seyn-toep af
Skandeer die QR-kode met jou kamera om die toep af te laai vanaf die Google Play Store, Apple App Store of Huawei AppGallery, of besoek onelink.to/seyn in jou blaaier.

Skep jou profiel
Skep ’n profiel in die toep en koppel jou selfoonnommer.
