
Finansiële Advies
Jou finansiële toekoms verdien meer as 'n transaksie.
Advies begin by verstaan waar jy staan — nie by 'n produk wat verkoop moet word nie.
Aftrede
Aftree beplanningHoeveel jy sal nodig hê by aftrede, en wat jy vandag kan doen om daar te kom.
Na-Aftrede beplanningNa-aftrede hersienning en kontantvloei beplanning.
BeleggingsbestuurOns bestuur die beleggings wat jou aftrede moet dra, en hersien dit jaarliks of soos omstandighede verander.
Beleggings
EffektetrustsSpaar vir medium-termyn beleggings met onmiddelike toegang tot kapitaal.
Kontant- en ander beleggingsLaer-risiko beleggings. Ideal vir kort tot medium-termyn doelwitte.
Belastingvrye beleggingsGroei en onttrekkings word nie belas nie.
Boedelbeplanning
TestamenteBepaal hoe jou laaste wense uitgevoer word.
Boedel beplanningWat by jou dood betaalbaar sal wees, en hoe om dit optimaal te struktureer.
Lewens- en inkomstedekking
LewensversekeringEnkel bedrag of inkomste vir afhanklikes by afsterwe.
Inkomstebeskermer'n Maandelikse uitbetaling as jy weens siekte of besering nie kan werk nie.
Ongeskiktheidsvoordeel'n Enkel bedrag wat uitbetaal as 'n besering of siekte jou permanent verhoed om jou werk te doen.
Gevreesde siekteBetaal uit by diagnose van ernstige siekte of trauma.
Kom ons kyk saam na jou prentjie.
Ons vra 'n paar vrae om jou huidige situasie en behoefte te bepaal.