Slim verbindings, Sterker finansiële toekoms.
Bou 'n toekoms in jou taal.
Konnek bevorder die finansiële welstand, sekerheid en volhoubaarheid van Afrikaanse individue en gesinne — nie net vandag nie, maar vir die geslagte wat volg.
Wie Ons Dien
Studente, individue en gesinne wat hul finansiële toekoms in Afrikaans wil bou — met 'n adviseur wat jou ken en jou gemeenskap verstaan.
Solidariteit Beweging
Voortgebou op 'n erfenis van gemeenskapsdiens — voorheen bekend as SFD — met die oortuiging dat finansiële vryheid en kulturele identiteit hand aan hand loop.
Wat Ons Anders Maak
Kompeterende finansiële dienste in Afrikaans, onder een dak — sonder onnodige deurverwyse of taalgrense.
“Jou finansiële toekoms verdien meer as 'n transaksie. Dit verdien 'n vennoot.”
Ons Dienste
2 kolommeStudielenings
Beleggings
Medies
Risiko dekking
Kort-termyn
Maroela Mark
Boedel beplanning


